demoerin

demoerin

55p

155 comments posted · 1 followers · following 0

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Wit vs Wit · 1 reply · +2 points

Die probleem is dat die wat het al klaar gee, die wat bietjie gehad het, het dit nie meer nie, en die wat nie gehad het nie, het nog steeds nie.
Tafelberg het nog nooit iets vir my heil gedoen nie...en sal ook moontlik nooit nie.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Err...hallo? · 0 replies · +1 points

Luiheid is 'n lelike ding.....ek noem dit eerder einde-van-die-jaar-koors. Joune het net so bietjie vroeër begin. Seker 'n sterker, meer gevaarlike strain.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Ek het die opstel gecum · 0 replies · +1 points

Video maak vir bewyse.....yeah right :lol:

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Driehoek & Sirkel - Ep... · 0 replies · +2 points

You gotta love them!

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Bene oop tydens seks? ... · 1 reply · +2 points

Blah blah blah... Storm in 'n DA teekoppie. Wens hierdie mense wil hulself besig hou met belangriker dinge, as om elke minuut op TV en Radio, en elke stukkie geskryf in koerante, met valkoë dop te hou, vir die kleinste ietsie, waarmee daar na die BCCSA toe gehardloop kan word. Aan al daardie stok-indie-hollers - Get a freaking life....

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Liberaal vs Liberaal · 0 replies · +1 points

Wel daar moet ek met jou oor een ding saamstem...ek haat 'n klomp skape. Skape se breine moet ingehandig word vir mediese navorsing, hulle gebruik dit elk geval nie.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Liberaal vs Liberaal · 0 replies · +1 points

Wonder ek ook. Om liberaal te wees beteken nie dat jy geen morele waardes het nie.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Bloody agents ('n onge... · 0 replies · +2 points

LOL...aai daai angel.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Deconstructing Ingrid · 0 replies · +1 points

Ek hou van Taxi's wat voor my ankers aanslaan - en om elke dag van Malema te lees.
Miskien is dit maar nett menslik om te probeer soek na 'n waarheid, 'n rede - al is dit dan blote bespiegeling wat ontaard in 'n feeverhaal.

12 years ago @ Johan Swarts se bl0g - Nag van die lang SMSe · 0 replies · +1 points

LOL. Wat ek hoop is dat die Verkeersdepartement onthou het om hierdie fancy robotte van ons in Jozi se simkaarte te RICA.
Ten minste glo ek dat 'n groot gros van daardie ongeRICAde simkaarte nie meer gebruik word nie.