Antie Koekie

Antie Koekie

39p

66 comments posted · 1 followers · following 1

13 years ago @ Antie Koekie - Antie Kuier Saam Met O... · 0 replies · +1 points

Hi "Little Helper"!! LoL! Welcome @ Antie Koekie's place! Stefan And I were talking about you this morning---- I might need your help to figure out how to post ads on my site. Please send me an email, so that I can mail you? alta@antiekoekie.co.za. Your afrikaans is good-- keep it up. And welcome in my parlour!

13 years ago @ Antie Koekie - Antie Kuier Saam Met O... · 0 replies · +1 points

ja, dis een ou wie se fame nie na sy kop gegaan het. dis so fantasties, dat wanneer ek hom 'n kompliment gee, hy genuine bly is! Dankie vir die inloer, hoop daar's nog baie?

13 years ago @ Antie Koekie - 'n Ma Ken Mos Net Van ... · 0 replies · +1 points

En soos hulle sê: 'n Ma se liefde, omgee, drukkies, troos en soentjies-op-die-eina, kosmos niks!

13 years ago @ Antie Koekie - Die Vrou en Die Swart ... · 0 replies · +1 points

Dankie, Charms! Mense is geneig om net na die sieke te kyk en simpatie uit te stort, maar hulle dink bitter min aan die een wat die sieke dag en nag moet versorg. Dit kan uitmergelend wees, veral as jy 24/7 in die pasiënt se teenwoordigheid is. Jy moet tough love toepas, sonder om wreed te klink, en 'n duisend ander goed.

13 years ago @ Antie Koekie - 'n Ma Ken Mos Net Van ... · 0 replies · +1 points

Heito Potatoe! 10 uit 10 vir Wonderboy!! Bly jy is nou ook aan boord! Stuur asb die opvolg wat jy gister oor gemail het? Dink nie ek het hom--- anders lê hy miskien onder in die possak (inbox)!

13 years ago @ Antie Koekie - Die Vrou en Die Swart ... · 0 replies · +1 points

Plasie, dankie vir mooi woorde--- die grap is, elke keer as ek so voel om my polse kou met stomp valstande, dan dink ek aan jou en jou stryd en hoe dapper jy is!!! Ek onthou nog toe jy en Liefiediefie vir my geskryf het: "Drink daai heppie-pilletjies! Enige iets wat help."
Wee jy wat? Ek sal vasbyt, want net miskien, eendag, op my ou dag, kry ek weer kans vir orgasmosoriese liefde en dan wil ek DAAR wees!!

13 years ago @ Antie Koekie - Die Vrou en Die Swart ... · 0 replies · +1 points

Ai tog, Pikkelik, wat 'n lekkerte om jou weer hier te kan raakloop!
So van die punt af------ onthou jy nog "Die Goeie Ou Dae" toe ons so 'n lekker groepie was wat oor en weer geblog/kuier het? En my post oor Dirty Dancing? Jy sou hom op 'n stadium vir my gecopy het, voordat ons almal se lewens bietjie erg deurmekaar geskommel is? Wel, ek het hom gekry!! Spik-splinternuut, by PnP Hyper!
Mooi dag vir jou.

13 years ago @ Antie Koekie - Die Vrou en Die Swart ... · 0 replies · +1 points

Die ergste ding omtrent depressie is dat niks van dit logies uit- of weggeredeneer kan word nie.Niks van wat jy voel op daardie oomblik, maak sin nie. Dis meestal 'n chemiese wanbalans, maar daar is soveel verskillende soorte en oorsake en dit ontsien niemand nie.
Maar wat, more trek ons weer die bra-streppe styf en foeter dan weer vrolik voort!!

13 years ago @ Antie Koekie - Liewe Maan, Jy Seil So... · 1 reply · +1 points

Ha! Bespreek dit bietjie een volmaan aand met Rasta, en hoor wat hy vir jou sê?

13 years ago @ Antie Koekie - In die Oog van die Sto... · 1 reply · +1 points

Nou wonder ek of my Kaapse pêlle Stormers Sprite gaan saambring? Papsakke witwyn?